Gaan na inhoud

OCLC

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur InternetArchiveBot (besprekings | bydraes) op 07:55, 25 Augustus 2021 (Rescuing 1 sources and tagging 0 as dead.) #IABot (v2.0.8)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)
Skip Prichard, direkteur van OCLC sedert 2013, in Kaapstad

OCLC (Engels vir: Online Computer Library Center, Inc.) is 'n biblioteekdiens en navorsingsorganisasie wat mense help om inligting meer geredelik te bekom en kostes te verminder.[1] Dit is op 6 Julie 1967 as die nie-winsgewende organisasie Ohio College Library Center geregistreer.[2] 72 000 biblioteke in 86 lande gebruik OCLC se dienste om materiaal te soek en te stoor.[3] Die organisasie is deur Fred Kilgour gestig en hulle hoofkantoor is in Dublin, Ohio in die VSA geleë.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. "About OCLC". OCLC. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 September 2012. Besoek op 17 September 2009.
  2. IDEALS, Initial system design for the Ohio College Library Center: A case history
  3. "OCLC renames European division" (in Japannees). Ohio: Business First of Columbus. 22 Oktober 2007. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 Mei 2016. Besoek op 9 November 2007.