Gaan na inhoud

Bespreking:FSB

Page contents not supported in other languages.
in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Weergawe deur Danielm~afwiki (besprekings | bydraes) op 08:18, 26 November 2006 (anglicisme)
(verskil) ← Ouer weergawe | bekyk huidige weergawe (verskil) | Nuwer weergawe → (verskil)

Ek bespeur 'n klein anglisisme, maar ek weet nie of dit in Afrikaans van toepassing is nie. In Nederlands vertaal ons "intelligence" met "inlichtingen", "intelligence service" is dus "inlichtingendienst". (Vir "information" gebruik ons "informatie".)

"Intelligentie" beteken in Nederlands normaal dat iemand 'n hoë IQ het, dit is nie van toepassing nie op die geheime diens. Danielm 08:18, 26 November 2006 (UTC)[antwoord]