Speel saam Call of Duty: Warzone op mobiele toestelle

5 dinge wat jy moet weet
Jy het dalk voorheen Call of Duty op mobiele toestelle gespeel, maar nog nooit só nie. Laat jou adrenalien pomp in die splinternuwe titaniesestryd-skieter, Call of Duty: Warzone op mobiele toestelle. Staan gelyktydig op teen 120 teenstanders vir die beste titaniese stryd.
Propvol nuwe kenmerke waarvan selfs veterane dalk nie weet nie; dit is meer as net Warzone op mobiele toestelle. Hier is net 5 van die opwindendste dinge oor Warzone op mobiele toestelle wat jy van die begin af moet weet.
Pak die stryd op enige plek aan
Call of Duty®: Warzone™ Mobile
Activision Publishing, Inc.
Inprogram-aankope
3,9
488 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

1. Vorder vinniger na volgende vlak met oorkruisvordering

Stoor en deel jou vordering op mobiele toestelle, konsole en rekenaar. Wanneer jy operateurs of wapens ontsluit, sal hulle oorgedra word na ander Call of Duty-speletjies op ander platforms (en andersom). Jy kan ook terselfdertyd jou Gevegpas-belonings en spelerranglys bevorder, asook kletskanale en vriendelyste in speletjies deel – sodat jy nooit jou span hoef agter te laat nie.

2. Ontwerp wapens met die Geweermaker-kieslys

Bou die beste wapen met nuwe hardgelaaide pasmaaknutsgoed. Met oënskynlik eindelose opgraderings vir aanhegsels, instemming van wapens en estetiese eienskappe om mee te speel, kan jy gewapen die stryd aanpak presies nes jy wil. Boonop sal jy met oorkruisvordering die beste opsies te alle tye beskikbaar hê terwyl jy bykomende modifikasies verdien deur deur die wapenplatforms te vorder.

3. Geen beheerder, geen probleem

Call of Duty: Warzone op mobiele toestelle se kontroles is intuïtief ontwerp vir mobiele toestelle en is ten volle pasmaakbaar. Mik, skiet en hardloop met ’n enkele tik of delf dieper om kontroles ten volle te optimeer vir jou unieke speelstyl. Veteraanspelers sal soortgelyke meganika herken, terwyl nuwe rekrute vinnig op hoogte kan kom.

4. Verdansk is terug – sowel as ander gunstelingkaarte van aanhangers

Een van die gewildste kaarte in die geskiedenis van titaniese stryd keer terug na Call of Duty. Gebaseer op ’n werklike slagveld, het Verdansk spelers se harte gesteel met epiese gevegte en intens chaotiese besige areas. Jy kan die bohaai rondom ikoniese kaarte soos Rebirth Island en Shoot House ontdek – of herontdek.

5. Bring hulde aan militêre helde – en beroemdes

Baie speelbare operateurs is gebaseer op werklike lede van die weermag. Hul prestasies word vereer met ’n lys boeiende karakters soos Ghost, Rose en Captain Price. Maar jy sal ook ’n kans hê om prettige beroemde operateurs soos Lionel Messi of Nicki Minaj te ontsluit. Maak nie saak wie jy kies nie, jy kan jou operateur pasmaak om by jou styl en persoonlikheid te pas – of ’n mededingingsvoordeel te kry.
Call of Duty®: Warzone™ Mobile
Activision Publishing, Inc.
Inprogram-aankope
3,9
488 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Volwasse 17+