Good Pizza, Great Pizza

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,6
1,59 m resensies
100 m+
Aflaaie
Redakteurskeuse
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Wou jy al ooit weet hoe dit voel om jou eie pizzawinkel te bestuur? Nou kan jy met TapBlaze se nuutste kookspeletjie, Good Pizza, Great Pizza! Doen jou bes om pizza-bestellings van kliënte te vervul terwyl jy genoeg geld verdien om jou restaurant oop te hou. Gradeer jou restaurant op met nuwe toppe, dekor en kombuistoerusting om mee te ding teen jou pizza-mededinger, Alicante!

SPELHOOGTEPUNTE

🍕 Met Pizza News Network (PNN), die eerste nuusuitsending oor alles wat pizza is.
🍕 Meer as 100 kliënte met unieke pizza-bestellings en persoonlikhede.
🍕 Pizza-bolaag insluitend pepperoni, wors, uie, en meer.
🍕 Opgradering van toerusting om jou te help om die meester oonder te word.
🍕 Eenvoudige, prettige en uitdagende kookspeletjie.
🍕 Geskep deur professionele mense wat pizza maak; die speletjie-ontwerper het vir vier jaar in 'n pizza-kombuis gewerk!

Kan jy die meester-oondwerker word? Net tyd en jou pizza-vaardighede sal leer!

Laai nou af en begin pizza maak!

Privaatheidsbeleid:
http://www.tapblaze.com/about/privacy-policy/

Diensbepalings:
http://www.tapblaze.com/about/terms-conditions/
Opgedateer op
18 Mei 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Hierdie program deel dalk hierdie datasoorte met derde partye
Ligging, Finansiële inligting en 2 ander data
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Ligging en Finansiële inligting
Data word geënkripteer in oorgang
Jy kan versoek dat data uitgevee word

Graderings en resensies

4,6
1,39 m resensies
M T
18 Oktober 2020
Fantastic
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?
'n Google-gebruiker
03 Desember 2017
Love it
2 mense meen hierdie resensie is nuttig
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Fixed minor bugs.

Thank you for all the support! If you have any ideas or suggestions, please send an email to [email protected]