Tizi Lughawe: My Vliegtuig

Bevat advertensiesInprogram-aankope
4,1
32,5 k resensies
10 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie speletjie

Wou jy nog altyd 'n lughawe bestuurder wees en in 'n lughawe werk? Dan sal hierdie speletjie jou op die perfekte reis neem! Besoek die lughawe en berei voor om in 'n bobaas vliegtuig te vlieg. Verken elke hoek van die lughawe en maak gereed om ter reis vir jou vakansie! Vertoon jou kriatiwiteit deur storie vertel en rolspel.

Hier is wat jy kry in hierdie speletjie.

Belastingvrye Inkopies area
Doen inkopies tot jou harte vrede in hierdie belastingvrye inkopies area in die lughawe. Speel mooi aantrek lughawe speletjies of verbeel jou jy is deel van die vliegtuig bemanning in hierdie lugredery speletjies. Koop goed vanaf die masjiene en eet ook lekker kos! Dit is die perfekte begin aan jou vakansie.

Immigrasie en Sekuriteit Area
Maak seker dat die lughawe veilig is deur elke passasier te skandeer. Maak seker dat geen gevaarlike voorwerpe aanboord geneem word nie. Voltooi die hele inboek proses insluitend lughawe en instapkaartjies. Dit is presies soos 'n regte lughawe werk!

Vliegtuig
Wanneer die hele inboek proses klaar is, is dit tyd om op die vliegtuig te klim! Ervaar die lewe van gereelde reisegers deur te reis in besigheid sowel as ekonomiese klas op die vliegtuig. Wees die beste bemanning en voorsien wonderlike diens aan die passasiers.

Sleutel Kenmerke:
Nuwe karakters insluitend bemanning, lughawe bestuurder en passasiers.
Baie voorwerpe om mee te speel. Dit is pret om jou eie storie te skep in hierdie speletjie!
Tik, sleep en verken elke voorwerp en sien wat gebeur!
Die vliegtuig en lughawe is heeltemal veilig en adverensie vry!
Gemaak vir kinders van 6-8 jaar, maar almal sal dit geniet om die speletjie te speel.

Is jy gereed om jou vakansie avontuur te begin? Begin nou deur hierdie speletjie af te laai! Voorspoedige reis!!
Opgedateer op
26 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Daartoe verbind om die Play Gesinsbeleid te volg

Graderings en resensies

4,0
23,5 k resensies
Jennifer-anne Horn
12 Junie 2020
Dit vat baie data
Was dit vir jou nuttig?

Wat's nuut

Hello little champs,
Hope you are enjoying to play pretend with this app. We have got some magical updates for you along with bug fixes and enhances of the app. Update now & explore!