Voice Access

3,6
107 k resensies
100 m+
Aflaaie
Inhoudgradering
Almal
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent
Skermkiekieprent

Meer oor hierdie program

Stemtoegang help enigiemand wat sukkel om 'n raakskerm te manipuleer (bv. weens verlamming, bewing of tydelike besering) om hul Android-toestel per stem te gebruik.

Stemtoegang bied baie stemopdragte vir:
- Basiese navigasie (bv. "gaan terug", "gaan huis toe", "maak Gmail oop")
- Beheer van die huidige skerm (bv. "tik volgende", "blaai af")
- Teksredigering en diktee (bv. "tik hallo", "vervang koffie met tee")

Jy kan ook enige tyd "Help" sê om 'n kort lys opdragte te sien.

Stemtoegang bevat 'n tutoriaal wat die mees algemene stemopdragte bekendstel (begin Stemtoegang, tik, blaai, basiese teksredigering en kry hulp).

Jy kan die Google Assistant gebruik om Stemtoegang te begin deur "Hey Google, Stemtoegang" te sê. Om dit te doen, sal jy "Hey Google"-bespeuring moet aktiveer. Jy kan ook óf die Stemtoegang-kennisgewing óf 'n blou Stemtoegang-knoppie tik en begin praat.

Om Stemtoegang tydelik te onderbreek, sê net "hou op luister". Om Stemtoegang heeltemal te deaktiveer, gaan na Instellings > Toeganklikheid > Stemtoegang en skakel die skakelaar af.

Vir bykomende ondersteuning, sien Stemtoegang-hulp.

Hierdie toepassing gebruik die AccessibilityService API om gebruikers met motoriese gestremdhede te help. Dit gebruik die API om inligting oor die kontroles op die skerm in te samel en te aktiveer op grond van die gebruiker se gesproke instruksies.
Opgedateer op
08 Apr. 2024

Dataveiligheid

Veiligheid begin wanneer jy verstaan hoe ontwikkelaars jou data insamel en deel. Praktyke vir dataprivaatheid en -sekuriteit kan verskil op grond van gebruik, streek en ouderdom. Die ontwikkelaar het hierdie inligting verskaf en kan dit mettertyd opdateer.
Geen data word met derde partye gedeel nie
Kom meer te wete oor hoe ontwikkelaars datadeling verklaar
Hierdie program samel dalk hierdie datasoorte in
Programaktiwiteit, Programinligting en -werkverrigting en Toestel- of ander ID's
Data word geënkripteer in oorgang
Data kan nie uitgevee word nie
Onafhanklike sekuriteikontrolering

Graderings en resensies

3,6
105 k resensies

Wat's nuut

- Assorted bug fixes and quality improvements.