Gaan na inhoud

Bronadres: Verskil tussen weergawes

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Content deleted Content added
k Wysigings deur 41.46.209.61 teruggerol na laaste weergawe deur Lefcentreright
Etiket: Terugrol
k Rol weergawe 2517164 deur 172.58.176.70 (bespreek) terug.
Etiket: Ongedaanmaking
 
(4 wysigings tussenin deur 4 gebruikers nie gewys nie)
Lyn 1: Lyn 1:
’n '''Bronadres''' (afgekort '''BA''' maar die Engelse '''URL''' word algemeen gebruik) ({{en}} '''Uniform Resource Locator''') is ’n [[etiket]] wat na ’n inligtingsbron, soos byvoorbeeld ’n [[webbladsy]] of ’n ander lêer, verwys.
’n '''Bronadres''' (afgekort '''BA''' maar die Engelse '''URL''' word algemeen gebruik) ({{en}} '''Uniform Resource Locator''') is ’n etiket wat na ’n inligtingsbron, soos byvoorbeeld ’n [[webbladsy]] of ’n ander lêer, verwys.


== Opbou ==
== Opbou ==
’n URL bestaan uit die volgende onderdele:
’n URL bestaan uit die volgende onderdele:
* die '''[[Internetprotokol|protokol]]'''.
* die '''[[Internetprotokol|protokol]]'''.
* die '''magtiging''', soos ’n [[gebruikersnaam]] en [[wagwoord]].
* die '''magtiging''', soos ’n gebruikersnaam en [[wagwoord]].
* die '''domeinnaam'''.
* die '''domeinnaam'''.
* die '''poortnommer'''.
* die '''poortnommer'''.
Lyn 25: Lyn 25:
URL’s kan hierdeur vir verskillende protokolle (en dus verskillende doele) gebruik word:
URL’s kan hierdeur vir verskillende protokolle (en dus verskillende doele) gebruik word:
{| class="wikitable"
{| class="wikitable"
| <code>file</code> || ‘gewone’ [[lêersisteem]]
| <code>file</code> || ‘gewone’ lêersisteem
|-
|-
| <code>http</code> || [[Hiperteksoordragprotokol]]
| <code>http</code> || [[Hiperteksoordragprotokol]]
Lyn 33: Lyn 33:
| <code>ftp</code> || [[File Transfer Protocol]]
| <code>ftp</code> || [[File Transfer Protocol]]
|-
|-
| <code>irc</code> || [[Internetaflosklets]]
| <code>irc</code> || Internetaflosklets
|-
|-
| <code>mailto</code> || [[e-pos]]
| <code>mailto</code> || [[e-pos]]
|-
|-
| <code>gopher</code> || [[Gopher]]
| <code>gopher</code> || Gopher
|}
|}


=== Outoriteit ===
=== Outoriteit ===
Die ''outoriteit'' is die bron van die inligting, byvoorbeeld die bedienernaam van ’n webwerf.
Die ''outoriteit'' is die bron van die inligting, byvoorbeeld die bedienernaam van ’n webwerf.
Hierdie word genoteerd in die vorm <code>//''gebruikersnaam'':''wagwoord''@''domein'':''poort''</code>
Hierdie word genoteer in die vorm <code>//''gebruikersnaam'':''wagwoord''@''domein'':''poort''</code>


In die meeste gevalle is die gebruikersnaam, wagwoord en poortnommer nie nodig nie, waardeur die @-teken
In die meeste gevalle is die gebruikersnaam, wagwoord en poortnommer nie nodig nie, waardeur die @-teken
Lyn 61: Lyn 61:


== Beperkinge ==
== Beperkinge ==
* Slegs ’n beperkte versameling karakters mag gebruik word om URL’s mee te skryf. So mag daar byvoorbeeld geen spesiale karakters (wat die onderdele van mekaar onderskei) of wit-ruimtes gebruik word nie. Hierdie karakters moet dan genoteerd word as <code>%''kode''</code>, waarby ''kode'' die twee-syfer heksadesimale voorstelling van die karakterkode is.
* Slegs ’n beperkte versameling karakters mag gebruik word om URL’s mee te skryf. So mag daar byvoorbeeld geen spesiale karakters (wat die onderdele van mekaar onderskei) of witruimtes gebruik word nie. Hierdie karakters moet dan genoteerd word as <code>%''kode''</code>, waarby ''kode'' die twee-syfer heksadesimale voorstelling van die karakterkode is.
* Baie [[kliënt]]e (en soms ook [[kliënt-bediener|bedienerapplikasies]]) het beperkinge wat die lengte van URL’s betref. So kan URL’s van 5000 karakters probleme oplewer (afhanklik van die implementasie kan dit al by 1024 karakters gebeur). Daarom is dit nie verstandig om te veel gegewens in byvoorbeeld die navraagstring op te neem nie.
* Baie [[kliënt]]e (en soms ook [[kliënt-bediener|bedienertoepassings]]) het beperkinge wat die lengte van URL’s betref. So kan URL’s van 5000 karakters probleme oplewer (afhanklik van die implementasie kan dit al by 1024 karakters gebeur). Daarom is dit nie verstandig om te veel gegewens in byvoorbeeld die navraagstring op te neem nie.


== Eksterne skakels ==
== Eksterne skakels ==
* Die [[RFC]] vir URL’s: [http://www.faqs.org/rfcs/rfc1738.html RFC 1738]
* Die RFC vir URL’s: [http://www.faqs.org/rfcs/rfc1738.html RFC 1738]


[[Kategorie:Internet]]
[[Kategorie:Internet]]

Huidige wysiging sedert 09:20, 4 Augustus 2022

’n Bronadres (afgekort BA maar die Engelse URL word algemeen gebruik) ((en) Uniform Resource Locator) is ’n etiket wat na ’n inligtingsbron, soos byvoorbeeld ’n webbladsy of ’n ander lêer, verwys.

Opbou[wysig | wysig bron]

’n URL bestaan uit die volgende onderdele:

  • die protokol.
  • die magtiging, soos ’n gebruikersnaam en wagwoord.
  • die domeinnaam.
  • die poortnommer.
  • die padnaam.
  • ’n navraagstring.
  • ’n fragmentidentifiseerder.

Die opbou van ’n URL is vir die meeste protokolle as volg:

Protokol[wysig | wysig bron]

Die protokol word meestal genoteerd in die vorm protokolnaam: (let op die dubbelpunt aan die einde). URL’s kan hierdeur vir verskillende protokolle (en dus verskillende doele) gebruik word:

file ‘gewone’ lêersisteem
http Hiperteksoordragprotokol
https HTTPS (HTTP oor ’n beveiligde verbinding)
ftp File Transfer Protocol
irc Internetaflosklets
mailto e-pos
gopher Gopher

Outoriteit[wysig | wysig bron]

Die outoriteit is die bron van die inligting, byvoorbeeld die bedienernaam van ’n webwerf. Hierdie word genoteer in die vorm //gebruikersnaam:wagwoord@domein:poort

In die meeste gevalle is die gebruikersnaam, wagwoord en poortnommer nie nodig nie, waardeur die @-teken en die dubbelpunt meestal nie in die URL voorkom nie, soos in byvoorbeeld //af.wikipedia.org of //proxy.voorbeeld.com:8080.

Padnaam[wysig | wysig bron]

Die presiese betekenis van die padnaam hang van die protokol af; vir HTTP en FTP verwys die meestal na ’n fisiese lêer, terwyl dit met IRC na ’n kanaal verwys. Paaie word genoteer in die vorm /padnaam. Hulle word meestal in die vorm /dirnaam/dirnaam/.../dirnaam/lêernaam gebruik.

Navraagstring[wysig | wysig bron]

’n Navraagstring word meestal gebruik om bepaalde parameters deur te gee, soos die soekterme van ’n soekaksie. Hoewel die navraagstring genoteerd word as ?navraagstring, is dit gebruiklik om dit te formatteer in die vorm ?parameter=waarde&parameter=waarde&....

Fragmentidentifiseerder[wysig | wysig bron]

Die fragmentidentifiseerder word gebruik om na ’n spesifieke afdeling in die inligtingsbron te verwys en word genoteerd in die vorm #fragment. In HTML-bladsye word die identifiseerders gebruik om na teks-ankers (gewoonlik opskrifte) te verwys.

Beperkinge[wysig | wysig bron]

  • Slegs ’n beperkte versameling karakters mag gebruik word om URL’s mee te skryf. So mag daar byvoorbeeld geen spesiale karakters (wat die onderdele van mekaar onderskei) of witruimtes gebruik word nie. Hierdie karakters moet dan genoteerd word as %kode, waarby kode die twee-syfer heksadesimale voorstelling van die karakterkode is.
  • Baie kliënte (en soms ook bedienertoepassings) het beperkinge wat die lengte van URL’s betref. So kan URL’s van 5000 karakters probleme oplewer (afhanklik van die implementasie kan dit al by 1024 karakters gebeur). Daarom is dit nie verstandig om te veel gegewens in byvoorbeeld die navraagstring op te neem nie.

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]